Deuteronomium 29:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het nie brood of wyn of enige ander sterk drank gehad nie, maar Hy het vir julle kos gegee sodat julle kon ervaar dat die Here julle God is.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-15