Deuteronomium 29:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal vind dat die grond in swael en sout verander, met niks wat geplant kan word en niks wat kan groei nie, selfs nie eers ’n groen blaartjie nie. Dit sal net soos Sodom en Gomorra, Adma en Sebojim wees wat die Here in sy woede vernietig het.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:13-29