Deuteronomium 29:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal sulke mense nie vergewe nie. Sy woede en sy wrewel sal teen hulle opvlam. Al die vervloekings wat in hierdie boek beskryf is, sal oor hulle kom en die Here sal hulle name onder die hemel uitwis.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:11-21