Deuteronomium 29:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle kinders, vroue en die vreemdelinge wat tussen julle leef, dié wat vir julle hout kap en water aandra, is ook by julle.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:8-15