Deuteronomium 28:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here sal jou vyande oorwin wanneer hulle jou aanval. Hulle sal jou vanuit een rigting aanval, maar hulle sal in sewe rigtings wegvlug.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:4-16