Deuteronomium 28:68 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan sal die Here jou na Egipte toe terugstuur met skepe, ’n reis waarvan ek jou gesê het dat jy dit nooit weer sal onderneem nie. Daar sal julle julleself aanbied om as slawe aan jou vyande verkoop te word, maar niemand sal belangstel om jou te koop nie.”

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:59-68