Deuteronomium 28:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here sal ’n nasie van ver af, van die einde van die aarde af, teen jou bring. Hy sal soos ’n arend neerswiep op jou. Dit is ’n nasie wie se taal jy nie verstaan nie,

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:48-52