Deuteronomium 28:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal verbasing uitlok, ’n spreekwoord en ’n bespotting word onder die nasies waarheen die Here jou sal stuur.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:35-42