Deuteronomium 28:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal julle met tering, koors en inflammasie tref, met skroeiende hitte en droogte, met brandkoring en roes. Hierdie verskriklike dinge sal jou agtervolg totdat jy sterf.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:20-28