Deuteronomium 28:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “As jy ten volle gehoorsaam is aan die Here jou God en die opdragte nakom wat ek jou vandag gee, sal die Here jou God jou bo al die nasies van die wêreld verhoog.

2. “Al hierdie seëninge sal oor jou komen by jou blywanneer jy die Here jou God gehoorsaam:

3. In jou stede en in jou oop velde sal jy geseën wees.

Deuteronomium 28