Deuteronomium 27:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en al die Levitiese priesters het toe die hele Israel soos volg toegespreek: “Israel, wees stil en luister! Vandag het jy die volk van die Here jou God geword.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:4-16