Deuteronomium 27:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy die Jordaanrivier oorsteek en die land binnetrek wat die Here jou God vir jou gee, moet jy ’n paar groot klippe opstapel en hulle met kalk afwit.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-3