Deuteronomium 27:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stamme van Ruben, Gad, Aser, Sebulon, Dan en Naftali moet op die Ebalberg gaan staan om ’n vloek uit te spreek.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:9-21