Deuteronomium 26:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan na die priester wat dan aan diens is en sê vir hom: ‘Met hierdie gawe erken ek dat die Here jou God my in hierdie land ingebring het wat Hy aan ons voorouers beloof het.’

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:1-9