Deuteronomium 26:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy so maak, sal Hy jou groter maak as enige ander nasie. Dan sal jy lof, eer en roem ontvang. Jy sal ’n heilige volk vir die Here jou God wees, soos wat Hy beloof het.”

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:9-19