Deuteronomium 25:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moet die weduwee in die teenwoordigheid van die leiers oorstap na hom toe, sy sandaal uittrek en in sy gesig spoeg. Dan moet sy sê: ‘Dit is wat gebeur met ’n man wat weier om ’n nageslag vir sy broer te verwek.’

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:8-15