Deuteronomium 25:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as die dooie man se broer weier om met die weduwee te trou, moet sy na die stadspoort toe gaan en daar vir die leiers sê: ‘My man se broer weier om sy broer se naam in Israel te laat voortleef. Hy weier om sy plig as swaer na te kom.’

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-15