Deuteronomium 25:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer twee broers saamwoon en een van hulle sterf sonder ’n seun, mag sy weduwee nie buite die familie trou nie. Haar man se broer moet met haar trou en die plig van ’n swaer nakom.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-14