mag die eerste man nie weer met haar trou nie, want sy is verontreinig. Dit sal iets afskuweliks wees vir die Here. Moenie skuld bring oor die land wat die Here jou God vir jou as ’n erfenis gee nie.