Deuteronomium 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here jou God het nie na Bileam geluister nie. Hy het die vloek in ’n seën verander omdat die Here jou God jou liefhet.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:4-15