Deuteronomium 23:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy mag ook ’n paar are van jou naaste se koring met die hand pluk, maar jy mag dit nie met ’n sekel oes nie.”

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:15-25