Deuteronomium 23:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy ’n gelofte teenoor die Here jou God maak, moenie uitstel om na te kom wat jy Hom belowe het nie. Die Here jou God vereis dat jy jou geloftes sal nakom. As jy dit nie doen nie, is jy skuldig aan sonde.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:15-25