Deuteronomium 23:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié wat uit ’n ontoelaatbare verhouding gebore is, asook hulle nageslag tot in die tiende generasie, mag nie ingesluit word in die vergadering van die Here nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:1-3