Deuteronomium 23:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kamp moet heilig wees, want die Here jou God is daar saam met jou in die kamp om jou te beskerm en om jou vyande te verslaan. Hy mag niks skandeliks onder julle sien nie sodat Hy nie van julle wegdraai nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:7-23