Deuteronomium 22:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy mag die kleintjies vat, maar laat die ma wegvlieg sodat dit goed kan gaan met jou en jy ’n lang lewe mag geniet.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-12