Deuteronomium 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy jou naaste se bees of donkie in die pad sien lê, moenie anderpad kyk nie. Gaan en help jou naaste om die dier op te help!

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:2-14