Deuteronomium 22:29-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. moet hy haar pa 50 stukke silwer betaal. Hy is ook verplig om met die meisie te trou omdat hy haar onteer het. Hy mag ook nooit van haar skei nie.

30. “’n Man mag nie seksuele gemeenskap met ’n vrou van sy pa hê nie, want dit sal sy pa onteer.”

Deuteronomium 22