Deuteronomium 22:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moet julle al twee van hulle na die poorte van die dorp neem en hulle daar met klippe doodgooi. Die vrou is skuldig omdat sy nie om hulp geskree het nie. Die man moet sterf omdat hy ’n ander man se vrou onteer het. So moet julle hierdie soort kwaad tussen julle uitroei.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:15-30