Deuteronomium 22:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy beskuldig haar van skandelike gedrag deur te sê dat sy nie ’n maagd was toe hy met haar getrou het nie. Maar hier is die bewys van my dogter se maagdelikheid.’ Dan moet hulle die beddegoed voor die regters uitsprei.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:8-26