Deuteronomium 21:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit kan gebeur dat ’n man ’n koppige en rebelse seun het wat nie na sy pa of ma luister nie, selfs al tugtig hulle hom.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:14-23