Deuteronomium 20:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer jy uittrek om teen jou vyande te gaan veg en jy sien hulle perde en strydwaens en ’n leër groter as joune, moet jy nie bang wees nie. Die Here jou God wat jou uit Egipte laat optrek het, is by jou!

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-3