Deuteronomium 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee die volgende opdragte vir die volk: Julle gaan deur die gebied trek wat aan julle broers, die Edomiete, die afstammelinge van Esau wat in Seïr bly, behoort. Die Edomiete sal bedreig voel, maar wees versigtig.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:1-10