Deuteronomium 2:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here ons God het ons gehelp om Aroër aan die bokant van die Arnonkloof en die dorp langs die rivier in die kloof en die hele gebied sover as Gilead te verower. Geen stad het mure gehad wat te sterk vir ons was nie.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:33-37