Deuteronomium 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het voortgegaan: “Toe het die Here gesê: ‘Steek nou die Arnonkloof oor! Ek sal jou help om Sihon die Amoriet, die koning van Gesbon, te verslaan en sy land vir jou te gee. Val hom aan en begin om die land in besit te neem.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:23-31