Deuteronomium 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was ook ’n talryke en sterk nasie en so groot soos die Enakiete. Die Here het hulle egter verdelg sodat die Ammoniete hulle land kon inneem.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:19-25