Deuteronomium 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die afstand na die naaste asielstad te ver is, kan ’n woedende naaste familielid die persoon agtervolg en doodmaak. Die persoon sterf dan selfs al was daar geen misdaad gepleeg nie en was die eerste persoon se dood ’n ongeluk.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:1-8