Deuteronomium 19:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“In die land wat die Here jou God vir jou as ’n erfdeel gee, mag jy nooit iemand se grond steel deur die grenslyne wat jou voorouers al vasgestel het, te verskuif nie.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:4-16