Deuteronomium 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dié manier sal jy die dood van onskuldige mense voorkom in die land wat die Here jou God as ’n erfenis gee. So sal jy nie aan moord skuldig wees nie.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:3-18