Deuteronomium 18:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priesters mag wel aanspraak maak op dele van die offers wat die volk bring. Van ’n bees of ’n skaap kan die priesters die blad, die kakebene en die pens kry.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:2-6