Deuteronomium 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die profeet iets in die Naam van die Here sê en dit gebeur nie, dan het die Here nie daardie boodskap gegee nie. Die profeet het dan uit sy eie gepraat en jy hoef jou nie aan hom te steur nie.”

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:17-22