Deuteronomium 18:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enigiemand wat sulke dinge doen, is ’n gruwel vir die Here. Dit is juis omdat ander nasies sulke dinge doen dat die Here jou God hulle voor jou gaan verdryf.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:7-18