Deuteronomium 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy mag nooit iemand op grond van die getuienis van net een persoon ter dood veroordeel nie. Daar moet altyd minstens twee of drie getuies wees.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-11