Deuteronomium 17:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle sal binnekort in die land aankom wat die Here julle God vir julle gee. Julle sal dit inneem en daar gaan woon. Julle kan dan begin dink: ‘Ons behoort ook ’n koning te hê soos die ander volke rondom ons.’

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:6-16