Deuteronomium 17:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hulle die wet geïnterpreteer het en oor ’n vonnis besluit het, moet die vonnis wat hulle oplê ten volle uitgevoer word sonder om enigiets daaraan te verander.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:6-16