Deuteronomium 16:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit moet geoffer word op die plek wat die Here jou God sal kies om sy Naam te laat eer. Offer dit daar teen sononder ter herdenking aan julle uittog uit Egipte.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:5-9