Deuteronomium 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy mag nie die reg verdraai of partydig wees nie. Moet nooit ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want omkoopgeskenke verblind die oë van wyse mense en verdraai die woorde van die regverdige.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:9-22