Deuteronomium 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is hoe dit gedoen moet word: Krediteure moet lenings aan mede-Israeliete afskryf. Hulle mag nie betaling van hulle bure of familie eis nie, want die Here se tyd van kwytskelding het aangebreek.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-3