Deuteronomium 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Veronderstel jou slaaf sê vir jou: ‘Ek wil nie weggaan nie’ omdat hy jou en jou familie leer liefkry het en omdat dit vir hom goed is by jou,

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:7-17