Deuteronomium 15:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sal altyd arm mense in die land wees. Daarom beveel ek jou om jou hand oop te maak vir jou mede-Israeliet wat arm en behoeftig is.”

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:10-13