Deuteronomium 14:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy daar aankom, gebruik daardie geld om enigiets te koop wat jy wil: ’n bees, ’n skaap, wyn of bier. Jy en jou huishouding moet dan daar in die teenwoordigheid van die Here jou God feesvier.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:19-29